Free songs
NGBHS
kantoor@ngbhs.co.za

(013) 932 2220

Word slimmer!

Jeug Fees

‘n Lekker bymekaar kom vir al die Tieners in ons dorp om die Here te dien op ‘n dag wat vir die Jeug uitgesit is. 16 Junie 2017 om 16:00 – 22:00. Vir meer inligting skakel Johan Koen: 0823932944

CMR

Die CMR is die Barmhartigheids-arm van die kerk en lewer onbaatsugtige diens aan soveel mense.  By ons plaaslike tak lewer die volgende personeel vir ons wonderlike diens, nl: Adelé Geldenhuys, Lina Sibanyoni en Ronél Labushagne. Die kantoor is aan die Oostekant van die kerkterrein en gereed om alle maatskaplike dienste aan kliënte te lewer.