DIENSGROEPLEIER: Carmie Theron – 084 548 4122 / carmie.theron@gmail.com
Die Gasvryheidsdiensgroep wil nuwe lidmate welkom en tuis laat voel in ons gemeente.
Ons verwelkom lidmate elke Sondag voor die Erediens by die voordeur.
Ons besoek nuwe lidmate tuis en gee vir hulle meer inligting oor ons gemeente en ons aktiwiteite.