Free songs
NGBHS
kantoor@ngbhs.co.za

(013) 932 2220

DIENSGROEPLEIER: André Laubscher – 082 854 7268

ONS LEUSE:
EK LEEF OM VIR ANDER TE GEE.
Ons is gemaak om spore te los!!!

Kom ontdek jouself, jou gawes en jou talente terwyl jy ervaar hoe lekker dit is om ander en die Here te dien.

Word deel van die Kategeseskool op Sondae of by die Kinderkrans of MUG (vir Hoërskool leerders) op Woensdae en leer die Here beter ken.

Word so deel van ons uitreike – dit is groot pret en baie verreikend.

Ouers, kom laat gerus jou kleuter gedurende die Erediens by verantwoordelikes terwyl jy rustig die diens bywoon.

Dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid…