C7 Uitreik 2014
Kersfees met C7 het 'n sendingtoer in 2014 gehad na België, Nederland en Duitsland. Hulle het die Kersfeesboodskap van hulle CD die wêreld ingevat - tot eer van die Koning. Die donasies wat ontvang is vir die projek het gehelp om die kostes te dek.