Free songs
NGBHS
kantoor@ngbhs.co.za

(013) 932 2220

Preke

// Ornare Parturient Cursus
JAN
03
2012

Ons Beplan

AGTERGROND.

In opdrag van die kerkraad, het die diensgroep voortgegaan om die beplanningsessies te reël om die toekomspad van die gemeente uit te spel. Na verskeie vergaderings en kleiner studiegroepe, is besef dat ons die gemeente alleen kan uitbou indien die volgende aspekte in ag geneem word, nl.

a)      Hoe gaan ons die inwoners van die dorp in die kerk kry, en

b)      hoe gaan ons hulle in die kerk hou?

Ander belangrike aspekte wat na vore gekom het, was die jeug en gemeenskapsbetrokkenheid. Die groepe het ook na ons swakpunte, sterkpunte en drome gekyk.

BY :
COMMENT : 0
TAG : ,
About the Author

Leave a Reply

*