Free songs
NGBHS
kantoor@ngbhs.co.za

(013) 932 2220

DIENSGROEPLEIER: Rosalie Viljoen – 084 520 2777 / rosalie.viljoen777@gmail.com

Ons hoofdoel is om uit te reik na siekes deur:

gebede
besoeke
boodskappe van bemoediging

Ons wil graag nog meer gemeentelede betrokke kry by hierdie diensgroep om te help met hierdie bediening.