Jaartema
Deur Jesus ontdek ons meer van die Vader (Joh. 8:28-29 & 10:37-38)
Maandtemas
Januarie: Jesus bid vir ons wat glo.
Februarie: Jesus wil ons by Hom hê.
Maart: Jesus het die Vader se volmag om lewe te gee.
April: Jesus voltooi die Vader se werk in ons.
Mei: Jesus woon in ons deur sy Gees.
Junie: Jesus leef nou deur ons lewens.
Julie: Jesus stuur ons na die wêreld.
Augustus: Jesus maak die Vader se wil bekend.
September: Jesus bid vir die vrug van ons geloofswerk.
Oktober: Jesus bid dat ons een sal wees.
November: Jesus bewaar ons.
Desember: Jesus is deur die Vader na ons toe gestuur.