Free songs
NGBHS
kantoor@ngbhs.co.za

(013) 932 2220

Ons gemeente se droom is

om

deur God se liefde ‘n geestelike tuiste vir elkeen te skep!

Ons VROUEDIENS
kan ‘n rol speel om hierdie droom uit te leef
deur soveel as moontlik vroue
in ons gemeente, by mekaar
en by die werk van die Here
in ons gemeente, betrokke te kry.

Die 2019 – Gemeentekomitee van die Vrouediens

Dagbestuur:

Voorsitter: Kitty Enslin – 082 785 0754 / kittyenslin@telkomsa.net
Ondervoorsitter: Christa Erasmus – 082 494 0712
Sekretaresse: Elsa Smit – (013) 932 3018 / 082 920 6069 / sentravaal3@penta-net.co.za

Die Dagbestuur handel alle spoed-eisende sake af.