Ons gemeente wil op alle terreine van die lewe by mense betrokke wees, daarom vier ons ook gereeld fees, reël ons funksies en gemeentekampe. Ons kuier graag saam en leef die lewe voluit. Moenie die saamkuier-geleenthede misloop nie en word kuier kuier deel van die gemeente.
DIENSGROEPLEIER: Christo van Zyl – 083 701 4167 / christo.vnzl@gmail.com
Ons DOELWIT is:
dat die gemeente saam werk,
saam speel,
saam kuier,
sommer net saam wees,
sodat ons uiteindelik kan saam bid!
HARTKLOPKARNAVAL 2019: 1 Junie
GEMEENTEKAMP: 13-15 September
GEMEENTE ETES: 17 Februarie & 18 Augustus