Free songs
NGBHS
kantoor@ngbhs.co.za

(013) 932 2220
Teologie Student
Natasha
Natasha du Plessis
Goeie dag ek is Natasha du Plessis, ek is bevoorreg om die kommunikasieleier te wees van N G Gemeente Bronkhorstspruit. Ek studeer my MDiv in Teologie vanjaar en werk ook saam met die Belydenisklas saam mnr Gerber en Annemie. Ek sal graag wil hê dat die kommunikasie vanaf gemeentelede na die kerk toe oop sal wees en ook anders om, sodat elkeen meer vanaf die kerk se aktiwiteite ensomeer weet en ons kan dus ook meer oor verskillende behoeftes vir ons gemeente uitvind ten opsigte van kommunikasie. Enige raad of bydraes om te help om kommunikasie te verbeter, sal verwelkom word, kom gesels gerus met my. Afsprake kan via epos of telefoon gemaak word (die besonderhede is op die kalender).

natashaxx.duplessis@gmail.com
083 585 2929

Berader
Daleen le Roux
Waar daar soveel seer en deurmekaar in mense en gesinne se lewens is, is Daleen ‘n lig vir soveel binne en buite ons gemeente

kantoor@ngbhs.co.za
013 932 2220

Koster
Ana Botha
Ana is pas aangestel as nuwe koster in die gemeente. Sy is getroud met Jaco en het twee dogters, een in Laerskool du Preez van Wyk en die ander in Erasmus Hoërskool.

koster@ngbhs.co.za
083 564 8650

 

Kantoor
Sophie Joubert
Sophie is al 7 jaar deel van die span en geniet mense. Elkeen is altyd welkom om by die kantoor aan te kom.

kantoor@ngbhs.co.za
013 932 2220

Leraar
Dr. Tertius Erasmus
Dr. Tertius het in 2012 in Bronkhorstspruit aangekom. Hy was voorheen by Middelburg-Suid en Greylingstad. Hy geniet musiek, pastoraat en die lewe.

tertius@ngbhs.co.za
082 371 6438