Free songs

NGBHS

kantoor@ngbhs.co.za

(013) 932 2220

Preke

God se Woord in mensetaal. Ons hoop om eendag ons eredienste ook op die web te sit

Kalender

Die wie, wat en waar van NG Bronkhorstspruit

Foto's

Kyk na al die fotos van die nuutste gebeure

Kontak Ons

Kom in kontak met die kerk! Laat hoor van jou.

Leuse vir die Maand

Jesus het die Vader se volmag om lewe te gee.
Preke

DIE NUUTSTE NUUS

Die Basaar is om die draai. Boek 27 Mei vir die groot dag vol pret, kos en plesier!
Lees al die artikels »

Jeug Fees

‘n Lekker bymekaar kom vir al die Tieners in ons dorp om die Here te dien op ‘n dag wat vir die Jeug uitgesit is. 16 Junie 2017 om 16:00 – 22:00. Vir meer inligting skakel Johan...

CMR

Die CMR is die Barmhartigheids-arm van die kerk en lewer onbaatsugtige diens aan soveel mense.  By ons plaaslike tak lewer die volgende personeel vir ons wonderlike diens, nl: Adelé Geldenhuys,...